14 May 2010

Nuwe vlag


Hoe hou jy van hierdie herontwerp van 'n ou landsvlag?

Ek dink dit kan Christene help om saam te staan en God te vertrou vir wonderwerke vir ons land.



keywords: South African Christian new flag.

07 March 2010

Kanada - 1 jaar

Ons is nou byna 1 jaar in Kanada. Die avontuur was groot en wonderlik. Hoe lank nog, weet ons nie, maar as dit van lekker afhang bly ons.
Mis natuurlik al hoe meer die familie in SA, maar nie die misdaad en spanning nie.
Hier, in 'n klein dorpie, is die lewe baie rustiger as in Pretoria.